You are here: Home Article Archive Press Releases Josco Services Nuus
Product Navigation
Agri Processing
Barrels
Bottles
Bottling
Cellar Equipment
Chemicals
Closures
Distilling
Engineering / Construction
Farm Equipment
Farm Machinery & Implements
Fermentation
Field Crops & Horticulture
Live Stock
Office Equipment
Packaging Equipment & Material
Printing
Quality Assurance
Services & Consulting
Tourism
Vehicles
Washing Equipment
Winemaking Techniques
Commodity Prices
Grain   For grain prices and futures
click here
 
meat.jpg   For meat prices
click here
 
Wool   For wool prices
click here
Upcoming Events
Pietermaritzburg
2012-05-25
Champagne Sports Resort, Drakensberg
2012-06-05
Spier Conference Venue, Stellenbosch
2012-06-06
Rhodes, Eastern Cape
2012-07-14
Protea Hotel Kruger Gate, Mpumalanga, South Africa
2012-07-31
« May 2012 »
Su Mo Tu We Th Fr Sa
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
 
Document Actions
 
Josco Services    NUUS


Junie 2009

Josco se Organics reeks produkte.
 

Josco Services gaan ‘n reeks produkte bemark, om aan die vraag na implimente vir produsente wat, meer organies of biologies boer te bied. Die reeks sal as Organics bemark word.

 

In die reeks is ‘n planter, “chipper”, kompos draaier en ons Mulcher. Al die produkte is implimente wat benodig word in die prosesse van organiese boerdery. Die reeks sal in die toekoms nog verder uitgebrei word, om ons ‘n een stop handelaar vir tipe produkte te maak.

 

Die “chipper” is ‘n unieke konsep deurdat dit spesifiek gebou is om in ‘n boord of wingerd te kan werk. Dit is ‘n driepunt model met die materiaal wat van agter gevoer word. Die uitlaat is teen ‘n 90grade hoek na die kant gemonteer, wat beteken dat die trekker in die rye kan afbeweeg en die stokke en takke in die boord verwerk en dadelik op die bankie gooi sonder om dit te vervoer. Die proses spaar baie tyd en mannekrag. Die impliment is instaat om 180mm nat materiaal te verwerk.

 

Volgende in die reeks is ons Josco Mulcher wat dekgewas van 1.5m hoog en stokkies tot 80 mm dik in die boord of wingerd kan sny en op die bankie te plaas. Die proses veroorsaak dat al die organiese materiaal op die bankie ‘n deklaag vorm wat die grond langer vogtig hou en ook om organiese materiaal in die vorm van mikro elemente terug in die grond te plaas. Verdere voordele is minder onkruidmiddels hoef gespuit te word deurdat die deklaag op die bankie verhoed dat onkruide kan ontkiem Op die manier kan daar op ‘n volhoubare manier voordele vir die produsent wees.

Die impliment kan reg deur die jaar gebruik word deurdat dit ingestel kan word om dekgewasse in die somer ook te sny.

 

Ons TM3 kompos draaier raak ook al hoe meer gewilder soos produsente al hoe meer hulle eie kompos op die plaas vervaardig, en ook ons kwaliteit en waarde vir geld van ons toerusting agterkom.

Die TM3 hanteer 3m wye x 1.5m hoë rye, met ‘n 60Kw trekker , en verwerk 780 kubieke meter per uur.

 

Laastens is ‘n dekgewas planter wat die “no till” metode gebruik om die saad te plant, wat die grond minimal versteur om die saad en die kunsmis in die grond te kry. Hy is bekikbaar in verskillende wytes om aanplantings te doen van 1.2m, 1.4m 1.7m en (op bestelling) modelle van 2m.

Die planter word deur ‘n dryfwiel aangedryf is driepunt gemonteer op ‘n standaart boord trekker. Dit is toegerus met ‘n saadbak en ‘n kunsmisbak.

 

Al die implimente is plaaslik gebou en is al beproef in die mark. U kan ons gerus kontak vir verdere besonderhede.

 
Neels Thiart
Josco Services
Tel 021 853 3300

Sel 082 378 2411

joscoser@iafrica.com

Faks 021 853 3222

Klik hier om ons advertensie op hierdie webtuiste te besigtig.

Lees meer oor die Organiese Produkreeks. Klik hier.


Copyright © 2007 AgriworldSA - All rights reserved. Disclaimer